Posted on
03 December 2010
Dames van VLV Piketberg het 'n kort kurses bygewoon om meer rekenaargeletterd te word.
Op die foto verskyn vlnr: Hanneli Carstens, Ina Visser, Alta Nelson (Onderwyseres van Hoërskool Piketberg wat die kurses aangebied het), Frannie Botha en Stella van Niekerk.
