Posted on
03 December 2010
Uniondale VLV tak (Suid-Ooskus) was betrokke by die sterilasie veldtog van Uniondale Hospitaal op 25 & 26 November 2010 deur vir elke pasient 'n geskenkie te oorhandig. Die geskenkie was 'n paar sokkies, 'n Chomp en 'n bybelversie.
