Posted on
05 December 2010
Douglas tak het weer hulle jaarlikse Kersboom-Expo aangebied.


Agter die vaandel staan Linzetta Smit - voorsitter van die Douglas tak, Erika Lubbe en Riza Coetzee van die Niekerkshoop tak, Sirkel Griekwaland-Wes. Erika en Riza het as beoordelaars opgetree.

'n Pragtige kontemporêre Kersboom, gemaak van geborduurde kruissteek Kerssimbole.

Erika en Riza by 'n Kersboom wat 'n sprokie uitbeeld: Die drie Varkies.