Posted on
10 December 2010
Hier is 2 foto'tjies van Hantam-dames wat 'n werkswinkel oor teesakkievouwerk gedoen het. Hulle het die tegniek aangeleer en geoefen, sodat hulle kan deelneem aan die kompetisie-artikel.
Jonita en Janine besig met die vouery.

Sharon, Kirsten en Jonita besig om die vouwerk in mekaar te pas.
