Posted on 13 February 2011

Strand VLV tak het 'n Valentynsaand gereël en die Kaapse Affodille het opgetree. Die funksie was behoorlik opgevrolik deur die musiek van die ses jong musikante.

 

 

Leta du Preez, Ann de Kock, Andrè du Preez, Marlene de Villiers, Netta Pieterse, Annelize Sieberhagen en Vera van Wyk het die Valentynsfunksie van Strand tak bygewoon.

 

 

Hester Jordaan ons tesourier waak oor die finansies by die Valentynsfunksie.

 

 

Comments are closed

Categories