Posted on 14 February 2011

Datum:  9 Februarie 2011
Tema: Welwillendheid

 

Vryburg VLV  het ‘n gesellige tee vir die inwoners van Rusoord en hul vriende gereël.  Jaco Fick, van die plaaslike talent, het hulle met sy sang trakteer terwyl Gerda de Kock, ‘n besoeker van Oos-Londen, ‘n voorlesing gehou het.

 

Beriggewer: Nellie Viljoen

 

 

 

Jaco Fick

  

 

Gerda de Kock

 

 

Inwoners van Rusoord

 

 

VLV lede wat betrokke was by die aanbieding van die geleentheid was
Nellie Viljoen, Ora Jordaan, Wilma Brink,  Soekie le Roux en Charlotte
Bouwer

Comments are closed

Categories