Posted on 09 April 2011

Sirkel Weskus is baie trots op ons Tienerkokfinalis van Hopefield. Freda de Kock is een van die vyf finaliste wat op 19 April 2011 aan die Tienerkokkompetisie gaan deelneem op Upington en ons wens haar baie sterkte toe.

 

 

Comments are closed

Categories