Emjee Louw is vanjaar reeds 10 jaar lank lid van Hantam VLV. Karin van der Merwe (voorsitter van die tak en links op die foto) het aan haar die 10jaar kenteken oorhandig.