Posted on 01 May 2011

. . . uit al die uithoeke van Kaapland, oor alles en nog wat! Kom ons gebruik hierdie forum om nuus en inligting, hoogtepunte en vreugdes met mekaar te deel.


Comments

5/6/2011 1:49:37 AM #

Hier is nou 'n goeie wenk vir wanneer ons in nat weer op die pad is. Dankie aan Antionette van Pletzen wat dit vir ons gestuur het.

GOOD VISION IN A DOWNPOUR

How to achieve good vision while driving during a heavy downpour.

We are not sure why it is so effective; just try this method when it rains heavily.

This method was told by a Police friend who had experienced and confirmed it. It is useful, even driving at night.

Most of the motorists would turn on HIGH or FASTEST SPEED of the wipers during heavy downpour, yet the visibility in front of the windshield is still bad.

In the event you face such a situation, just put on your SUN GLASSES (any model will do), and miracle!

All of a sudden, your visibility in front of your windshield is perfectly  clear, as if there is no rain.

Make sure you always have a pair of SUN GLASSES in your car.

You are not only helping yourself to drive safely with good vision, but also might save your friend's life by giving him this idea..

Try it yourself and share it with your friends!

Amazing, you still see the drops on the windshield, but not the sheet of rain falling.

You can see where the rain bounces off the road.It works to eliminate the "blindness" from passing cars.Or the "kickup" if you are following a car in the rain.

They ought to teach this little tip in driver's training. It really does work.

This is a good warning. I wonder how many people knew about this.

natania South Africa

5/10/2011 5:17:36 AM #

Weskus Sirkel hou sirkeldag te Eendekuil op Saterdag 21 Mei 2011. Johan Cloete seun van beoordelaar Elizabeth Cloete gaan die dames wys hoe hy "toor" met sjokolade en suiker. Hierdie gaan beslis 'n "soet" vergadering wees. Die tema van die oggend:- Denim en diamante of alles wat blink. Gaan loer beslis na die 21ste op die webblad vir nuus en foto's oor hierdie geleentheid.  Groetnis vanuit Eendekuil!

Elmarie Cumpsty South Africa

5/16/2011 9:09:09 AM #

Sirkel Noord-Karoo hou 'n Sirkeldag op Stemdag...............MAAR........almal belowe hulle gaan stem ook.  Linzetta Smit gaan ons kom touwys oor hierdie jaar se kompetisieartikels.  Woensdagaand gaan ons almal geinspireer wees!!!!!  

Rina Coreejes South Africa

5/17/2011 12:53:11 PM #

Bredasdorp- en Jongensklip-tak hou 'n Inligtingsdag Donderdag, 19 Mei 2011, om 09:00, op die plaas Klipdrift van Madelaine du Toit.  Kundiges gaan ons meer wenke gee en touwys maak oor die kompetisie-artikels vir 2012.  Alhoewel dit nie 'n formele sirkeldag is nie, gaan feitlik al die takke van sirkel Overberg teenwoordig wees.  Ons sien uit daarna om heerlik saam te kuier en so ons kennis nog verder te verbreed!!

Lorraine du Toit South Africa

5/22/2011 7:58:48 AM #

Sperdatums: 31 Mei
Die Mei Huis & Haard is Donderdag (19 Mei) vanaf Kimberley gepos.
Daar is twee belangrike sperdatums, nl:  
Nominasievorm vir VLVK-president 31 Mei
Kunste en Handvlyt-kongresinskrywings moet Irma Davel voor 31 Mei bereik.

LW nie die blommering nie - dit moet saam met die ander inskrywings na Villiersdorp gepos word.  
Skakel asb u sirkelpresident indien u nie seker is nie.

Lynette Martin South Africa

5/30/2011 12:25:37 AM #

Lynette,
Kan jy my inlig wanneer die kongreskompetisie artikels(nie die wat na Irma moet gaan nie) moet in wees en die adres in Villiersdorp waarheen dit versend moet word,asseblief.Ek kry nou nie die inligting raakgelees nie, dankie! Salome Louw, Williston  

salome louw South Africa

5/30/2011 4:52:19 AM #

Hallo Salome
Die Mei H&H, bl. 8 verwys.
Ek gee dit graag vir jou:  Leefstyl artikels plus die Blommering :
Voor Woensdag 10 Augustus 2011 om 12:00
Adres: Me. Jean van Coppenhagen, Caledonstraat 9, Villiersdorp 6846 -
telefoonnr 028 840 1918

Lynette Martin South Africa

Comments are closed

Categories