Posted on
30 May 2011
Sirkel Tygerberg het op 14 Mei 2011 die Kunste en Handvlyt inligtingsoggend gehad.
Die papiermaché Vet Vroutjie is gedemonstreer. Elkeen het 'n mosaïek handspieëltjie gemaak en 'n praatjie oor fotografie is gelewer.
Op die foto's kyk lede na voorbeelde van die teëltjies en "JOY", 'n mosaïek voorbeeld.

