Posted on 10 June 2011

Lynette Martin, sirkelpresident van Middelland, woon in Redhouse langs die oewer van die Swartkopsrivier. Na al die reën van die afgelope paar dae, het die watervlak van die Swartkops skerp gestyg. Lynette het vir ons 'n paar foto's gestuur.

 

 

Donderdagoggend - die vlak het gestyg tot onder die dakkie.

 

 

 

Huise op die Towpath, Redhouse.

 

 

Die Redhouse Seiljagklub.

 

 

Die kano waarin ons al ons besittings sou pak, indien nodig!

 

 

Vrydagoggend - die watervlak begin daal.

 


 

Gelukkig is die boot betyds uit die water gehaal.

Comments are closed

Categories