Posted on
15 August 2011
Hier lê een van Leipoldtville se nuwe lede, Anja Visser, se pragtige kleinding rustig en slaap tydens die vergadering. Leipoldtville het ook toevallig op die dag van ons takbesoek, TWEE nuwe lede verwelkom en Woensdag die 10de Augustus het hulle nog 'n lid bygekry.
