Posted on
16 August 2011
’n Heerlike namiddagbyeenkoms op 4 Augustus 2011. Mev. Hanna Janse van Rensburg van Citrusdal het vir ons kom demonstreer hoe om lemoenrolletjies in te lê. Op die foto is Susie Lambrechts, Bes de Bruin en Susan Visser besig om die lemoene te skil. By hulle is mev. Marlene D. van Schalkwyk (voorsitter van Citrusdal tak).

Saam met Elsabé van Zyl, Redelinghuys se voorsitter staan Marlene D. van Schalkwyk, Hanna Janse van Rensburg en Ella Watson (van Citrusdal tak). Voor sit mev.Elsa Mostert.
.jpg)