Posted on 24 August 2011

Sirkel Tygerberg het 'n blomdemonstrasie o.l.v. Johanna Steyn gehad. Die tema vir konferensie 2012 is WINTER.

 

Die rangskikking links is 'n voorbeeld vir die beginnersafdeling, Winterskatte, en regs is vir die intermediêre afdeling, Pret met Sneeu


 

 

 

Tygerberg se blomdames. 

 

Comments are closed

Categories