Posted on 27 October 2011

Beriggewer: Antionette van Pletzen

 

Jamestown tak se vrouens het nog hier aan die einde van die jaar kans gesien vir 'n tokreenkursus wat Christa Venter van Lady Grey kom aanbied het. En weggooigoed het nou mooigoed geword!!

 

 

Groep vroue druk besig met hul tokreen voorwerpe.

 

 

Sommige van die voltooide artikels.

 

 

Christa Venter van Lady Grey heel links.

Comments are closed

Categories