Posted on 01 November 2011


By Checkers weet ons dat ons nie die spesiale smaak van tuisgemaakte goedheid wat met baie liefde, tyd en spesiale bestanddele gemaak word, kan herskep nie. Daarom het ons wyd en syd gesoek vir die beste en oorsponklikste resepte om jou ‘n reeks tuisgemaakte Suid-Afrikaanse lekkernye te bring. Nou hoef jy nie verder as jou naaste Checkers te ry om ‘n heerlike versameling tuisgemaakte produkte te kry nie.

 

Is jy die beste bakster in jou buurt? Is almal in jou dorp mal oor jou koeksisters, konfeit en têrte? As jy ‘n talentvolle bakster is, en dink dat jou liefdevolle lekkernye goed genoeg is om in ons winkels te verkoop, laat ons weet deur ons Checkers Homemade webwerf te besoek en jou besonderhede op die blad in te vul. As jy gelukkig is, kan ons dalk jou tuisgemaakte lekkernye verkoop in ons Checkers winkels!

 

So maak ‘n beter verandering en probeer ons Homemade reeks vandag – niks proe beter nie.

 

http://www.checkers.co.za/about/Pages/homemade.aspx


Categories 
Comments are closed

Categories